-
Jakobus 5:3, 4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Julle goud en silwer het weggeroes, en hulle roes sal as ’n getuienis teen julle wees en sal julle* verteer. Wat julle opgegaar het, sal in die laaste dae soos ’n vuur wees.+ 4 Kyk! Die betaling wat julle teruggehou het van die werkers wat julle landerye geoes het, hou aan om uit te roep. Die hulpgeroep van dié wat oes, het die ore van Jehovah* van die leërmagte bereik.+
-