Josua 7:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 En die een wat gevang word met die items wat vernietig moet word, sal verbrand word,+ hy en alles wat aan hom behoort, omdat hy die verbond van Jehovah verbreek het+ en omdat hy iets skandeliks in Israel gedoen het.”’”
15 En die een wat gevang word met die items wat vernietig moet word, sal verbrand word,+ hy en alles wat aan hom behoort, omdat hy die verbond van Jehovah verbreek het+ en omdat hy iets skandeliks in Israel gedoen het.”’”