Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 3:12, 13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Op daardie dag sal ek alles aan Eli doen wat ek omtrent sy huis gesê het, van die begin tot die einde.+ 13 Jy moet vir hom sê dat ek sy huis vir altyd sal straf vir die oortreding waarvan hy geweet het,+ want sy seuns vervloek God,+ maar hy het hulle nie gedissiplineer nie.+

  • 1 Konings 1:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Intussen het Adoʹnia,+ die seun van Haggit, meer mag probeer verkry en gesê: “Ek gaan koning wees!” Hy het vir hom ’n strydwa laat maak en perderuiters gekry, sowel as 50 manne om voor hom uit te hardloop.+ 6 Sy pa het hom nooit reggehelp* deur te vra: “Hoekom het jy dit gedoen?” nie. Hy was ook baie aantreklik, en hy is ná Absalom gebore.

  • Spreuke 29:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Die lat* en teregwysing gee wysheid,+

      maar ’n kind wat aan homself oorgelaat word, steek sy ma in die skande.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel