Spreuke 24:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Deur wysheid word ’n huis* opgebou,+en deur insig sal dit vasstaan. Spreuke 31:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Sy praat met wysheid,+en sy onderrig ander met liefde.*