Psalm 19:9, 10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Die vrees vir Jehovah+ is suiwer. Dit bly vir ewig. Die oordele van Jehovah is waar. Dit is heeltemal regverdig.+ 10 Dit is begeerliker as goud,as ’n groot hoeveelheid suiwer* goud,+en soeter as heuning+ wat uit die heuningkoeke drup.
9 Die vrees vir Jehovah+ is suiwer. Dit bly vir ewig. Die oordele van Jehovah is waar. Dit is heeltemal regverdig.+ 10 Dit is begeerliker as goud,as ’n groot hoeveelheid suiwer* goud,+en soeter as heuning+ wat uit die heuningkoeke drup.