Psalm 34:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Vrees Jehovah, al sy heiliges,want dié wat hom vrees, kom niks kort nie.+ Romeine 8:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+