Psalm 37:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Die mond van die regverdige dra wysheid oor,*en sy tong praat van geregtigheid.+ Matteus 10:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Wat ek vir julle in die donker vertel, moet julle in die lig sê, en wat ek vir julle fluister, moet julle van die dakke af verkondig.+
27 Wat ek vir julle in die donker vertel, moet julle in die lig sê, en wat ek vir julle fluister, moet julle van die dakke af verkondig.+