Spreuke 10:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Haat veroorsaak onenigheid,maar liefde bedek alle oortredings.+ 1 Petrus 4:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Die belangrikste van alles is dat julle intense liefde vir mekaar moet hê,+ want die liefde bedek baie sondes.+
8 Die belangrikste van alles is dat julle intense liefde vir mekaar moet hê,+ want die liefde bedek baie sondes.+