-
Romeine 1:20, 21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 Sy onsigbare eienskappe, ja, sy ewige krag+ en Godheid,+ word van die wêreld se skepping af duidelik gesien omdat dit waargeneem kan word in die dinge wat gemaak is.+ Daarom het hulle geen verskoning nie. 21 Want al het hulle God geken, het hulle hom nie as God geloof nie en hom ook nie gedank nie, maar hulle redenasies het nutteloos geword, en hulle harte onverstandig.+
-