Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 14:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 En Absalom het twee jaar lank in Jerusalem gewoon, maar hy het nie voor die koning verskyn nie.+

  • Handelinge 15:37-39
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 Barʹnabas was vasbeslote om Johannes, wat Markus+ genoem is, saam te vat. 38 Maar Paulus het nie gedink dat dit ’n goeie idee is om hom saam te vat nie, omdat hy hulle in Pamfiʹlië verlaat het en nie saam met hulle gegaan het om die werk te doen nie.+ 39 Toe het hulle vir mekaar kwaad geword en begin stry, en hulle het uitmekaargegaan. Barʹnabas+ het Markus saamgevat en na Siprus weggeseil.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel