1 Konings 3:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Die hele Israel het gehoor wat die koning besluit het in verband met hierdie saak, en hulle het groot respek* vir die koning gekry,+ want hulle het gesien dat hy wysheid van God ontvang het om regverdig te oordeel.+
28 Die hele Israel het gehoor wat die koning besluit het in verband met hierdie saak, en hulle het groot respek* vir die koning gekry,+ want hulle het gesien dat hy wysheid van God ontvang het om regverdig te oordeel.+