38 Onder hierdie omstandighede sê ek dus vir julle: Los hierdie manne uit, en laat hulle gaan, want as hierdie plan of hierdie werk van mense kom, sal dit misluk, 39 maar as dit van God kom, sal julle hulle nie kan keer nie.+ Anders veg julle dalk eintlik teen God self.”+