Spreuke 10:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Wysheid is op die lippe van die een wat insig het,+maar straf wag op die een wat onverstandig is.*+ Spreuke 26:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 ’n Sweep is vir die perd, ’n toom is vir die donkie+en die lat is vir die rug van die dwaas.+
13 Wysheid is op die lippe van die een wat insig het,+maar straf wag op die een wat onverstandig is.*+