Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 9:20, 21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 En Noag het ’n landbouer geword en ’n wingerd geplant. 21 Eendag het hy van die wyn gedrink en dronk geword, en hy het al sy klere uitgetrek in sy tent.

  • Spreuke 23:29-35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Wie kla en kerm? Wie voel onrustig?

      Wie stry heeltyd? Wie het klagtes?

      Wie het wonde sonder rede? Wie het dowwe oë?

      30 Dié wat lank by die wyn bly,+

      dié wat gemengde wyn soek.*

      31 Moenie na die wyn se rooi kleur kyk,

      terwyl dit in die beker vonkel en glad afgly nie,

      32 want op die ou end byt dit soos ’n slang

      en skei dit gif af soos ’n adder.

      33 Jou oë sal vreemde dinge sien,

      en jou hart sal jou verkeerde dinge laat sê.+

      34 En jy sal soos iemand wees wat op die oop see lê,

      soos iemand wat bo-op ’n skip se mas lê.

      35 Jy sal sê: “Hulle het my geslaan, maar ek het dit nie* gevoel nie.

      Hulle het my hard geslaan, maar ek het dit nie geweet nie.

      Wanneer sal ek wakker word?+

      Ek het nog ’n drankie nodig.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel