Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 2:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Ek het toe vir die koning gesê: “As dit goed is in die koning se oë, gee dan vir my briewe vir die goewerneurs van die gebied anderkant die Rivier,*+ sodat ek veilig deur hulle gebied mag reis op pad na Juda toe, 8 sowel as ’n brief aan Asaf die opsigter van die koning se woud,* sodat hy vir my hout sal gee vir balke vir die poorte van die Vesting+ van die Tempel,* vir die mure van die stad+ en vir die huis waar ek sal bly.” Die koning het dit dus vir my gegee,+ want die goeie hand van my God was met my.+

  • Jesaja 44:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Ek is die Een wat van Kores+ sê: ‘Hy is my herder,

      en hy sal my wil ten volle uitvoer,’+

      die Een wat van Jerusalem sê: ‘Sy sal herbou word,’

      en van die tempel: ‘Jou fondament sal gelê word.’”+

  • Openbaring 17:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Want God het dit in hulle harte gesit om sy gedagte uit te voer,+ ja, om hulle een gedagte uit te voer deur hulle koninkryk aan die wilde dier te gee,+ totdat die woorde van God vervul is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel