Psalm 37:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 Let op die een wat ’n rein lewe lei,*en kyk na die regverdige,+want die toekoms van so ’n man sal vreedsaam wees.+ Spreuke 16:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Die grootpad van dié wat reg lewe, lei hulle weg van wat sleg is. Die een wat seker maak dat hy op die regte pad bly, bewaar sy lewe.+ 1 Petrus 1:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Noudat julle julleself gereinig het deur aan die waarheid gehoorsaam te wees, het julle opregte broederlike liefde,+ en julle moet mekaar dus intens liefhê uit die hart.+
37 Let op die een wat ’n rein lewe lei,*en kyk na die regverdige,+want die toekoms van so ’n man sal vreedsaam wees.+
17 Die grootpad van dié wat reg lewe, lei hulle weg van wat sleg is. Die een wat seker maak dat hy op die regte pad bly, bewaar sy lewe.+
22 Noudat julle julleself gereinig het deur aan die waarheid gehoorsaam te wees, het julle opregte broederlike liefde,+ en julle moet mekaar dus intens liefhê uit die hart.+