10 het Nabal vir Dawid se knegte gesê: “Wie is Dawid, en wie is die seun van Isai? Deesdae hardloop baie knegte van hulle meesters af weg.+ 11 Moet ek my brood en my water en die vleis wat ek vir my skeerders geslag het, sommer net weggee aan manne wat van wie weet waar kom?”