Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 15:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Wees versigtig dat jy nie slegte gedagtes in jou hart koester en dan suinig is teenoor jou arm broer en vir hom niks gee nie omdat jy dink: ‘Die sewende jaar, die jaar wanneer skuld afgeskryf moet word, het naby gekom.’+ As hy tot Jehovah roep om oor jou te kla, sal dit vir jou ’n sonde wees.+

  • Spreuke 28:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Iemand wat aan die armes gee, sal niks kortkom nie,+

      maar baie vervloekinge wag op die een wat die armes ignoreer.

  • Jakobus 5:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Kyk! Die betaling wat julle teruggehou het van die werkers wat julle landerye geoes het, hou aan om uit te roep. Die hulpgeroep van dié wat oes, het die ore van Jehovah* van die leërmagte bereik.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel