13 ’n Paar dae later het die jongste seun al sy besittings bymekaargemaak en na ’n ver land gereis, en daar het hy alles uitgemors deur ’n wilde lewe te lei. 14 Nadat hy al sy geld uitgegee het, was daar ’n groot hongersnood in daardie hele land, en hy het begin swaarkry.