Spreuke 15:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Jehovah haat die weg van die goddelose,+maar hy is lief vir die eenwat regverdigheid nastreef.+ Spreuke 22:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Nederigheid en vrees vir Jehovahlei tot rykdom en eer en die lewe.+ Matteus 5:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 “Gelukkig is dié wat honger en dors+ na regverdigheid, want hulle sal versadig word.+ Romeine 2:6, 7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 En hy sal elkeen volgens sy werke terugbetaal:+ 7 Ewige lewe vir dié wat heerlikheid en eer en onsterflikheid*+ soek deur te volhard in goeie werk,
6 En hy sal elkeen volgens sy werke terugbetaal:+ 7 Ewige lewe vir dié wat heerlikheid en eer en onsterflikheid*+ soek deur te volhard in goeie werk,