44 Maar hulle was vermetel* en het na die hoogtes van die bergstreek begin opgaan,+ maar die ark van Jehovah se verbond en Moses het nie die kamp verlaat nie.+
4 Later het die koning gevra: “Wie is in die voorhof?” Dit was toe Haman wat in die buitenste voorhof+ van die koning se paleis* ingekom het om vir die koning te vra dat Morʹdegai aan die paal gehang moet word wat hy vir hom gereedgemaak het.+