Spreuke 27:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Wees wys, my seun, en maak my hart bly,+sodat ek hom wat my uittart, ’n antwoord kan gee.+ 3 Johannes 4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Niks gee my groter vreugde* as wanneer ek hoor dat my kinders voortgaan om die weg van die waarheid te volg nie.+
4 Niks gee my groter vreugde* as wanneer ek hoor dat my kinders voortgaan om die weg van die waarheid te volg nie.+