Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 8:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Julle weet goed in julle hart dat Jehovah julle God julle gedissiplineer het net soos ’n man sy seun dissiplineer.+

  • Hebreërs 12:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Wat julle verduur, is deel van julle dissipline.* God behandel julle soos seuns.+ Want watter seun word nie deur sy pa gedissiplineer nie?+

  • Hebreërs 12:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Om die waarheid te sê, ons menslike pa’s* het ons gedissiplineer, en ons het hulle gerespekteer. Moet ons dan nie selfs meer bereid wees om ons te onderwerp aan die Vader van ons geestelike lewe sodat ons kan lewe nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel