Spreuke 27:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Laat iemand anders jou prys, en nie jou eie mond nie. Laat ander dit doen, en nie jou eie lippe nie.+ Johannes 5:44 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 44 Hoe kan julle glo as julle deur mekaar geëer wil word maar geen moeite doen om deur die enigste God geëer te word nie?+ Filippense 2:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Moenie stryerig wees+ of te veel van julleself dink nie,+ maar wees nederig* en beskou ander as hoër as julleself,+
2 Laat iemand anders jou prys, en nie jou eie mond nie. Laat ander dit doen, en nie jou eie lippe nie.+
44 Hoe kan julle glo as julle deur mekaar geëer wil word maar geen moeite doen om deur die enigste God geëer te word nie?+
3 Moenie stryerig wees+ of te veel van julleself dink nie,+ maar wees nederig* en beskou ander as hoër as julleself,+