Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 11:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Moses en Aäron het al hierdie wonderwerke voor Farao gedoen,+ maar Jehovah het toegelaat dat Farao hardkoppig word,* en hy het die Israeliete nie uit sy land weggestuur nie.+

  • 2 Kronieke 36:11-13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Sedekiʹa+ was 21 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 11 jaar lank in Jerusalem regeer.+ 12 Hy het bly doen wat sleg is in die oë van Jehovah sy God. Hy het nie berou getoon toe die profeet Jeremia die woorde van Jehovah verkondig het nie.+ 13 Hy het ook teen koning Nebukadneʹsar in opstand gekom,+ al het Nebukadneʹsar hom voor God laat sweer dat hy getrou aan hom sal bly. En hy het hardkoppig gebly* en sy hart bly verhard en geweier om Jehovah, die God van Israel, te dien.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel