Levitikus 11:29, 30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 “‘Die volgende kruipende diertjies van die aarde is vir julle onrein: die molrot, die muis,+ elke soort akkedis, 30 die geitjie, die groot akkedis, die watersalmander, die sandakkedis en die verkleurmannetjie.
29 “‘Die volgende kruipende diertjies van die aarde is vir julle onrein: die molrot, die muis,+ elke soort akkedis, 30 die geitjie, die groot akkedis, die watersalmander, die sandakkedis en die verkleurmannetjie.