Deuteronomium 23:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Maar as jy nie ’n gelofte maak nie, sal jy nie aan sonde skuldig wees nie.+ Spreuke 20:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Dit is vir ’n mens ’n strik om oorhaastig te belowe om iets aan God te gee+en eers later te dink aan wat hy belowe het.+
25 Dit is vir ’n mens ’n strik om oorhaastig te belowe om iets aan God te gee+en eers later te dink aan wat hy belowe het.+