1 Konings 4:22, 23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Salomo se kos vir elke dag was 30 kor* fynmeel en 60 kor meel, 23 10 vetgemaakte beeste en 20 veldbeeste en 100 skape, buiten ’n paar takbokke, wildsbokke,* reebokke en vetgemaakte koekoeke.
22 Salomo se kos vir elke dag was 30 kor* fynmeel en 60 kor meel, 23 10 vetgemaakte beeste en 20 veldbeeste en 100 skape, buiten ’n paar takbokke, wildsbokke,* reebokke en vetgemaakte koekoeke.