Spreuke 4:5, 6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Verkry wysheid, verkry begrip.+ Moenie my woorde vergeet nie, en bly by wat ek sê. 6 Moet dit nie verlaat nie, en dit sal jou beskerm. Wees lief daarvoor, en dit sal jou veilig hou.
5 Verkry wysheid, verkry begrip.+ Moenie my woorde vergeet nie, en bly by wat ek sê. 6 Moet dit nie verlaat nie, en dit sal jou beskerm. Wees lief daarvoor, en dit sal jou veilig hou.