Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 6:36
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 36 “As hulle teen u sondig (want daar is geen mens wat nie sondig nie),+ en u vir hulle woedend is en hulle aan hulle vyande oorlewer, en as hulle vyande hulle as gevangenes wegneem na ’n land, hetsy ver of naby,+

  • Psalm 51:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Ek is skuldig van geboorte af,

      en ek is sondig vandat my ma swanger geraak het met my.*+

  • Romeine 3:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Want almal het gesondig, en niemand kan die heerlikheid* van God volmaak weerspieël nie.+

  • 1 Johannes 1:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 As ons sê: “Ons het geen sonde nie,” mislei ons onsself+ en is die waarheid nie in ons nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel