Spreuke 24:21, 22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 My seun, vrees Jehovah en die koning.+ Moenie assosieer met dié wat in opstand kom* nie,+22 want hulle ondergang sal skielik kom.+ Wie weet watter rampspoed God en die koning oor hulle sal bring?+ Romeine 13:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Laat elkeen* onderdanig wees aan die hoër owerhede,+ want daar is geen gesag wat nie van God af kom nie.+ Die bestaande owerhede is deur God in hulle relatiewe posisies geplaas.+ Titus 3:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hou aan om hulle daaraan te herinner om onderdanig en gehoorsaam te wees aan regerings en owerhede,+ om gereed te wees vir elke goeie werk, 1 Petrus 2:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Onderwerp julle ter wille van die Here aan elke menslike instelling,*+ of dit nou aan ’n koning is,+ wat die hoogste posisie het,
21 My seun, vrees Jehovah en die koning.+ Moenie assosieer met dié wat in opstand kom* nie,+22 want hulle ondergang sal skielik kom.+ Wie weet watter rampspoed God en die koning oor hulle sal bring?+
13 Laat elkeen* onderdanig wees aan die hoër owerhede,+ want daar is geen gesag wat nie van God af kom nie.+ Die bestaande owerhede is deur God in hulle relatiewe posisies geplaas.+
3 Hou aan om hulle daaraan te herinner om onderdanig en gehoorsaam te wees aan regerings en owerhede,+ om gereed te wees vir elke goeie werk,
13 Onderwerp julle ter wille van die Here aan elke menslike instelling,*+ of dit nou aan ’n koning is,+ wat die hoogste posisie het,