Psalm 10:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Omdat die goddelose hoogmoedig is, stel hy geen ondersoek in nie,en hy dink altyd: “Daar is geen God nie.”+ Psalm 10:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Hy sê in sy hart: “Ek sal altyd staande bly.* Van geslag tot geslagsal ek nooit rampspoed sien nie.”+
4 Omdat die goddelose hoogmoedig is, stel hy geen ondersoek in nie,en hy dink altyd: “Daar is geen God nie.”+
6 Hy sê in sy hart: “Ek sal altyd staande bly.* Van geslag tot geslagsal ek nooit rampspoed sien nie.”+