Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 10:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Sy het toe vir die koning gesê: “Die berig wat ek in my land oor u prestasies* en oor u wysheid gehoor het, is waar.

  • 1 Konings 10:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Gelukkig is u manne en gelukkig is u knegte wat heeltyd voor u staan en na u wysheid luister!+

  • Psalm 37:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Die mond van die regverdige dra wysheid oor,*

      en sy tong praat van geregtigheid.+

  • Lukas 4:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 En hulle almal het goeie dinge oor hom begin sê, en hulle was verstom oor die aangename woorde wat uit sy mond gekom het,+ en hulle het gevra: “Is hy dan nie ’n seun van Josef nie?”+

  • Efesiërs 4:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Laat ’n slegte woord nie uit julle mond kom nie,+ maar net wat opbouend is vir dié wat dit nodig het. So kan julle iets voordeligs deel met dié wat dit hoor.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel