Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 64:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Beskerm my teen die geheime planne van goddelose manne,+

      teen die groot groep oortreders.

  • Psalm 64:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Hulle eie tong sal hulle ondergang veroorsaak.+

      Almal wat toekyk, sal hulle kop skud.

  • Spreuke 10:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Wyse mense bewaar kennis as ’n skat,+

      maar die mond van die dwaas lei tot sy ondergang.+

  • Spreuke 10:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Die woorde van die regverdige versterk* baie,+

      maar die dwase sterf omdat hulle geen verstand het nie.+

  • Spreuke 14:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Die hoogmoedige mond van ’n dwaas is soos ’n lat,

      maar die lippe van die wyses sal hulle beskerm.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel