Psalm 37:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Die goddelose leen en betaal nie terug nie,maar die regverdige is vrygewig* en hou daarvan om te gee.+ Lukas 6:38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 Hou aan om te gee, en mense sal vir julle gee.+ Hulle sal ’n goeie hoeveelheid in julle skoot uitgooi, wat ingestamp en geskud is, maar dit sal nog steeds oorloop. Want met die maathouer waarmee julle uitmeet, sal hulle weer vir julle uitmeet.” 2 Korintiërs 9:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Laat elkeen gee net soos hy in sy hart besluit het, nie teësinnig of omdat hy gedwing word nie,+ want God is lief vir iemand wat met vreugde gee.+ 1 Timoteus 6:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Sê vir hulle om goed te doen, om ryk te wees in goeie werke, om vrygewig te wees, bereid om te deel.+
21 Die goddelose leen en betaal nie terug nie,maar die regverdige is vrygewig* en hou daarvan om te gee.+
38 Hou aan om te gee, en mense sal vir julle gee.+ Hulle sal ’n goeie hoeveelheid in julle skoot uitgooi, wat ingestamp en geskud is, maar dit sal nog steeds oorloop. Want met die maathouer waarmee julle uitmeet, sal hulle weer vir julle uitmeet.”
7 Laat elkeen gee net soos hy in sy hart besluit het, nie teësinnig of omdat hy gedwing word nie,+ want God is lief vir iemand wat met vreugde gee.+
18 Sê vir hulle om goed te doen, om ryk te wees in goeie werke, om vrygewig te wees, bereid om te deel.+