14 Salomo se jaarlikse inkomste was 666 talente goud,+15 buiten wat hy van die koopmanne, die handelaars, al die konings van die Arabiere en die goewerneurs van die land ontvang het.
13 Salomo se jaarlikse inkomste was 666 talente goud,+14 buiten die goud en silwer wat die koopmanne, die handelaars, al die konings van die Arabiere en die goewerneurs van die land vir Salomo gebring het.+