Spreuke 4:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Wysheid is van die grootste belang.+ Verkry dus wysheid,en maak seker dat jy ook begrip verkry.+ Prediker 7:11, 12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Wysheid met ’n erfdeel daarby is goed en is voordelig vir dié wat op die aarde lewe.* 12 Want wysheid is ’n beskerming+ net soos geld ’n beskerming is,+ maar die voordeel van kennis is: Wysheid bewaar die lewe van dié wat dit besit.+
11 Wysheid met ’n erfdeel daarby is goed en is voordelig vir dié wat op die aarde lewe.* 12 Want wysheid is ’n beskerming+ net soos geld ’n beskerming is,+ maar die voordeel van kennis is: Wysheid bewaar die lewe van dié wat dit besit.+