Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 14:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Maar ’n man sterf en lê magteloos.

      Wanneer ’n mens sy laaste asem uitblaas, waar is hy?+

  • Psalm 39:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Ja, u het my dae maar min* gemaak,+

      en my lewensduur is soos niks voor u.+

      Ja, elke mens, al lyk hy veilig, is maar net soos asem.+ (Sela)

  • Psalm 89:48
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 48 Watter man kan lewe sonder om ooit die dood te sien?+

      Kan hy homself* red uit die mag van die Graf?* (Sela)

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel