Wagtoring AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 37:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Die bietjie van die regverdige is beter

      as die oorvloed van baie goddeloses.+

  • Spreuke 15:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Dit is beter om min te hê en Jehovah te vrees+

      as om groot rykdom en baie bekommernisse te hê.+

  • Spreuke 16:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Dit is beter om min te hê en regverdig te wees+

      as om ’n groot inkomste te hê en oneerlik te wees.+

  • Spreuke 17:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 ’n Stuk droë brood waar daar vrede* is,+

      is beter as ’n feesmaal in ’n huis* waar daar gestry word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2020)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Voorkeure
  • Copyright © 2019 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan