Spreuke 27:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Die Graf en die plek van vernietiging* raak nooit versadig nie,+en die oë van ’n mens raak ook nooit versadig nie. Prediker 5:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Iemand wat silwer liefhet, sal nooit genoeg kry van silwer nie, ook nie iemand wat rykdom liefhet, van inkomste nie.+ Dit is ook nutteloos.+
20 Die Graf en die plek van vernietiging* raak nooit versadig nie,+en die oë van ’n mens raak ook nooit versadig nie.
10 Iemand wat silwer liefhet, sal nooit genoeg kry van silwer nie, ook nie iemand wat rykdom liefhet, van inkomste nie.+ Dit is ook nutteloos.+