Genesis 2:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Toe het Jehovah God gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek gaan vir hom ’n helper maak, ’n maat wat by hom pas.”*+ Spreuke 27:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Soos yster deur yster geslyp word,so vorm* vriende mekaar.+
18 Toe het Jehovah God gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek gaan vir hom ’n helper maak, ’n maat wat by hom pas.”*+