Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 23:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 “As jy ’n gelofte aan Jehovah jou God maak,+ moet jy nie traag wees om dit na te kom nie.+ Want Jehovah jou God sal dit vir seker van jou eis. Anders sal dit ’n sonde vir jou word.+

  • Psalm 76:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Maak julle geloftes aan Jehovah julle God, en kom dit na,+

      laat almal om hom hulle geskenk met vrees bring.+

  • Matteus 5:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 “Julle het ook gehoor dat daar vir die mense van die ou tyd gesê is: ‘Jy mag nie sweer sonder om jou eed na te kom nie,+ maar jy moet jou geloftes aan Jehovah* betaal.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel