28 Kom na my toe, almal wat uitgeput is en ’n swaar las dra, en ek sal julle nuwe krag gee. 29 Neem my juk op julle en leer by my, want ek is saggeaard en nederig van hart,+ en julle sal nuwe krag kry.
17 Gevolglik moes hy in alle opsigte soos sy “broers” word.+ So kon hy ’n genadige en getroue hoëpriester in die diens van God word om ’n versoeningsoffer+ vir die sondes van die volk te bring.+