Jesaja 9:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Sy heerskappy* sal bly uitbrei,en daar sal geen einde aan vrede wees nie.+ Hy sal op die troon van Dawid+ sit en oor sy koninkryk regeer. Hy sal dit stewig vestig+ en versterkdeur middel van geregtigheid+ en regverdigheid,+van nou af en tot in alle ewigheid. Die ywer van Jehovah van die leërmagte sal dit doen. Jesaja 49:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Dít is wat Jehovah sê: “In ’n gunstige tyd het ek jou geantwoord,+en in ’n dag van redding het ek jou gehelp.+ Ek het jou heeltyd beskerm, sodat ek jou as ’n verbond vir die volk kan gee,+om die land te herstel,om hulle verwoeste erfdele aan hulle terug te gee,+
7 Sy heerskappy* sal bly uitbrei,en daar sal geen einde aan vrede wees nie.+ Hy sal op die troon van Dawid+ sit en oor sy koninkryk regeer. Hy sal dit stewig vestig+ en versterkdeur middel van geregtigheid+ en regverdigheid,+van nou af en tot in alle ewigheid. Die ywer van Jehovah van die leërmagte sal dit doen.
8 Dít is wat Jehovah sê: “In ’n gunstige tyd het ek jou geantwoord,+en in ’n dag van redding het ek jou gehelp.+ Ek het jou heeltyd beskerm, sodat ek jou as ’n verbond vir die volk kan gee,+om die land te herstel,om hulle verwoeste erfdele aan hulle terug te gee,+