24 Die God wat die wêreld en alles daarin gemaak het, die Here van hemel en aarde,+ woon nie in handgemaakte tempels nie,+ 25 en hy word ook nie deur mensehande bedien asof hy enigiets nodig het nie,+ omdat hy self aan alle mense lewe en asem+ en alles gee.