Jesaja 49:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Dít is wat Jehovah sê: “In ’n gunstige tyd het ek jou geantwoord,+en in ’n dag van redding het ek jou gehelp.+ Ek het jou heeltyd beskerm, sodat ek jou as ’n verbond vir die volk kan gee,+om die land te herstel,om hulle verwoeste erfdele aan hulle terug te gee,+
8 Dít is wat Jehovah sê: “In ’n gunstige tyd het ek jou geantwoord,+en in ’n dag van redding het ek jou gehelp.+ Ek het jou heeltyd beskerm, sodat ek jou as ’n verbond vir die volk kan gee,+om die land te herstel,om hulle verwoeste erfdele aan hulle terug te gee,+