Deuteronomium 31:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Jy gaan nou sterf,* en hierdie volk sal die vreemde gode begin aanbid* wat in die land is waarheen hulle gaan.+ Hulle sal my verlaat+ en my verbond verbreek wat ek met hulle gemaak het.+ Jeremia 2:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Dít is wat Jehovah sê: “Watter fout het julle voorvaders by my gevind,+dat hulle so ver van my af weggedwaal heten agter waardelose afgode+ aangeloop het en self waardeloos geword het?+
16 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Jy gaan nou sterf,* en hierdie volk sal die vreemde gode begin aanbid* wat in die land is waarheen hulle gaan.+ Hulle sal my verlaat+ en my verbond verbreek wat ek met hulle gemaak het.+
5 Dít is wat Jehovah sê: “Watter fout het julle voorvaders by my gevind,+dat hulle so ver van my af weggedwaal heten agter waardelose afgode+ aangeloop het en self waardeloos geword het?+