Jesaja 56:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Sy wagte is blind.+ Nie een van hulle het aandag geskenk nie.+ Hulle is almal stom honde. Hulle kan nie blaf nie.+ Hulle hyg en lê op die grond. Hulle hou daarvan om te slaap. Jeremia 4:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 “Want my volk is dwaas.+ Hulle steur hulle nie aan my nie. Hulle is dom kinders, sonder enige begrip. Hulle is slim* genoeg om te doen wat sleg is,maar hulle weet nie hoe om te doen wat goed is nie.” Esegiël 12:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Mensekind, jy woon in ’n opstandige huis. Hulle het oë om te sien, maar hulle sien nie, en ore om te hoor, maar hulle hoor nie,+ want hulle is ’n opstandige huis.+
10 Sy wagte is blind.+ Nie een van hulle het aandag geskenk nie.+ Hulle is almal stom honde. Hulle kan nie blaf nie.+ Hulle hyg en lê op die grond. Hulle hou daarvan om te slaap.
22 “Want my volk is dwaas.+ Hulle steur hulle nie aan my nie. Hulle is dom kinders, sonder enige begrip. Hulle is slim* genoeg om te doen wat sleg is,maar hulle weet nie hoe om te doen wat goed is nie.”
2 “Mensekind, jy woon in ’n opstandige huis. Hulle het oë om te sien, maar hulle sien nie, en ore om te hoor, maar hulle hoor nie,+ want hulle is ’n opstandige huis.+