Esegiël 33:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Hulle sal instroom om voor jou te sit as my volk, en hulle sal hoor wat jy sê, maar hulle sal dit nie doen nie.+ Want hulle vlei jou met hulle monde, maar hulle harte jaag oneerlike wins na.
31 Hulle sal instroom om voor jou te sit as my volk, en hulle sal hoor wat jy sê, maar hulle sal dit nie doen nie.+ Want hulle vlei jou met hulle monde, maar hulle harte jaag oneerlike wins na.