Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 2:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 So het hulle Jehovah, die God van hulle vaders, wat hulle uit Egipte uitgelei het, verlaat.+ En hulle het ander gode gevolg, die gode van die volke om hulle,+ en hulle het voor hulle neergebuig en Jehovah aanstoot gegee.+

  • Rigters 2:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Toe het Jehovah so woedend geword vir Israel dat hy hulle in die hand gegee het van hulle vyande wat hulle geplunder het.+ Hy het hulle oorgelewer aan* hulle vyande rondom hulle,+ en hulle kon hulleself nie meer teen hulle vyande verdedig nie.+

  • 2 Kronieke 15:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Israel was lank sonder die ware God, sonder ’n priester wat hulle onderrig en sonder wette.+

  • 2 Kronieke 15:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Die een nasie het die ander nasie verslaan, en die een stad die ander, want God het hulle allerhande probleme laat ondervind sodat daar geen orde was nie.+

  • Psalm 106:41
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 41 Hy het hulle herhaaldelik aan die nasies oorgelewer+

      sodat hulle vyande oor hulle sou regeer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel